
Drukbare bladsye (printables) - My Klaskamer
2010年1月5日 · Gebruik gerus soekterme soos lees, abc, skryf, skrif, sigwoorde, graad 1, graad 2, graad 3… Vir die wiskunde deel kan jy baie telwerk doen – aantel, terugtel, oorslaantel (veelvoude). Kyk na die verskillende begrippe vir bewerkings (meer as, altesaam, soveel keer…) en woordsomme (ook genoem probleemoplossing en woordprobleme).
Graad R Klanke Werkboek g (teacher made) - Twinkl
Hierdie werkboekie bevat 'n verskeidenheid van prettige aktiwiteite om die klank en letter vas te lê. Dit is die ideale toevoeging tot jou Grondslagfase lesse. Die aktiwiteite sluit skriftelike oefeninge in om die klank en letter vas te lê op verskillende maniere.
- 评论数: 4
Grade R Phonics eBook: Letter G (teacher made) - Twinkl
This eBook on the Letter G will help your Grade R children see and easily identify the beginning sound of the letter G. Use as a class reader or individually. Help children further consolidate the Letter G with this eBook.
- 评论数: 1
Gr. R Phonics G Flashcards (teacher made) - Twinkl
All the pictures in this resource start with the phonic g, it is also CAPS aligned! Perfect for learning the letter g. These colorful flash cards are the ideal resource to visually introduce the sound to learners.
- 评论数: 12
Graad R - Tuis oefen werkvelle - Kleuters
Watter een in die ry lyk soos die eerste een? Omkring dit. Knip al langs die lyne. Voltooi die patrone. Voltooi die blokkie regs soos die blokkie links. Trek 'n sirkel om die letters wat nie pas nie. Watter letters wys in die verkeerde rigting? Trek 'n sirkel om hulle. Kyk in watter rigting wys die hande of die pyltjies. Fyn motoriese oefeninge.
G-Klank Interaktiewe speletjie (Teacher-Made) - Twinkl
Die g-klank speletjie is 'n lekker manier vir jou kind om verskillende woorde wat met die klank en letter g begin, te herken en te pas by die regte prentjie. Dit is wonderlik vir Graad R en Graad 1-kinders wat die klank aanleer en Graad 2 en Graad 3-kinders sal ook daarby baat wat ekstra hersiening nodig het!
Graad R Klanke Potloodbeheer Werkkaarte g - Twinkl
Ons Potloodbeheer werkkaarte is perfek vir die vasleggning van die g-klank! Die aktiwiteite is ook ideaal om potloodbeheer te oefen en die vorming van die letter vas te lê. Wanneer jy die hulpbron aflaai sal jy natrek oefeninge kry en patroon oefeninge om die letter g te kan skryf.
- 评论数: 1
Graad R Klanke Lesplan g (teacher made) - Twinkl
Indien jy opsoek is na ‘n Graad R lesplan vir die g-klank en letter, is jy op die regte plek! Hierdie hulpbron is ‘n gestruktureerde Graad R lesplan inlyn met die KABV, propvol prettige aktiwiteite wat op die d-letter en klank fokus.
Grade R Phonics: Letter g Peg Card (Teacher-Made) - Twinkl
This is a letter g peg card matching resource. It is a fun way to build on the letter g in Grade R. It is also a tool for fine motor skills development.
Graad R Klanke Leesboek g (Teacher-Made) - Twinkl
Hierdie leesboek is vir Graad R-leerders en handel oor die g-klank. Die leesboekie sluit aan by die Suid-Afrikaanse Twinkl klankfamilie. Die aktiwiteite vorm deel van ons Graad R klankeprogram. Gaan kyk gerus na nog idees om die klank en die vorming van die …
- 某些结果已被删除