
Handsorg: Hou jou naels netjies met dié maklike wenke
2020年3月13日 · Die beste manier om jou naels in ’n goeie toestand te hou is om dit te knip en vyl. Die tempo waarteen naels groei, verskil van mens tot mens. Probeer om nie te na aan die vel te knip nie, want jy kan jouself raak knip en dit kan ’n infeksie veroorsaak.
My GEHEIME voet en toonnaelrate! – Annien's health & beauty
2016年4月15日 · Moet nooit weer die naels anders as net reguit knip nie. Vyl dan die toonnaels REGUIT met heen en weer bewegings. Jy kan ook bo-op die naels vyl, veral as die naels grof is of verkleur het weens naellak. Gebruik slegs ‘n dikkerige vyl (medium grof maar nie so grof soos ‘n vals nael vyl nie – in wit en swart by apteke, Hypermarket ens. te ...
Naelsorg: Vermy só los naels en swaminfeksies - Netwerk24
2023年8月4日 · Moet nooit ’n geïnfekteerde nael se vyl of knipper gebruik op gesonde naels of naeltoerusting deel nie. Vermy om kaalvoet in openbare plekke te loop. Groottoonnaels kan tot twee jaar neem om te herstel. Die spoed waarteen die nael groei, bepaal ook die hersteltempo. Tree dadelik op as daar tekens van ’n los nael of swaminfeksie is.
Naelsorg: Behandel infeksie dadelik - Netwerk24
2024年2月16日 · Moet nooit ’n geïnfekteerde nael se vyl of knipper gebruik op gesonde naels of naeltoerusting deel nie. Vermy om kaalvoet in openbare plekke te loop. Groottoonnaels kan tot twee jaar neem om te herstel. Die spoed waarteen die nael groei, sal dus dan ook die hersteltempo van die nael (s) bepaal.
12 wenke vir ’n tuis mani of pedi - The Citizen
2023年8月22日 · Knip jou toonnaels nadat jy gebad of gestort het, die hitte sal jou naels sagter maak en jy sal dit makliker kan knip. Gebruik ’n naelvyltjie om jou naels korter te vyl en vorm aan jou naels te...
Tuis-mani-truuks - stylvol.co.za
2025年1月7日 · Justine gebruik dit gereeld op haar dogtertjies se naels en is verbaas oor hoe lank dit hou. Doen dit so: Lees die aanwendingsinstruksies noukeurig deur. Die meeste van die plakkers vereis dat jy op ’n semi-nat/taai nael die naelplakker plak. Wend dus eerstens jou naellak aan, wag so ’n rukkie en druk dan saggies jou plakker op jou naellak vas.
Hoe om toonnaels sag te maak – MiBBmemima ️
'n Puimsteen is 'n baie gladde, geboë skaalwerktuig wat gebruik word om die harde, gebarste oppervlak van jou toonnaels te vyl (glad). Hierdie gereedskap kan plat, rond of ovaal wees en jy gebruik dit om die oppervlak van jou nael glad te maak en sag te maak.
Naels 101 – Die Real Housewives van Pretoria - DStv
2022年11月15日 · Het jy ook nou al gewonder waaroor al hierdie nael-praatjies gaan? Hoeveel verskillende maniere daar is om jou naels te vyl? Wat die verskil is tussen gel en akriel? Dié is dan die perfekte artikel vir jou.
Naelsorg: Wat om te doen en wat nie? Huisgenoot speel klaar
2021年10月22日 · Doen jou eie manikuur Die naelsorgkenner Mandi Levanah sê ons hoe Verwyder alle ou politoer met naellakverwyderaar. Vyl die naels tot die verlangde lengte en vorm. Moenie die oppervlak meer as een keer elke ses weke poets nie, en net as dit regtig nodig is. Wend naelvliesverwyderaar aan en los ’n paar minute.
Hoe om jou naels behoorlik te vyl sodat dit mooi en gesond is?
2023年12月17日 · Wat die vorm daarvan betref: hulle kry dikwels reghoekiges. Om die naels egter te rond of hul hoeke te sny, is 'n spykervyl wat soos 'n piesang lyk, nuttig. Slegs met haar hulp sal dit moontlik wees om die gewenste vorm van naels vir 'n spesifieke vrou te bereik, om dit te vyl sonder om hulle te benadeel. hoe om naels behoorlik te vyl