2022年3月1日 · Benewens hierdie effekte gebruik digters ook beeldspraak (soos vergelykings, metafore, personifikasie) en stylfigure (soos hiperbole, kontras, ironie, satire, humor, sarkasme, simboliek). Die tipografie van ʼn gedig verwys na die uiterlike bou van die gedig, met ander woorde hoe dit op die bladsy gerangskik en gedruk is.