
Teling: Veeseleksie begin met ’n goeie plan - Landbou
2021年1月22日 · Hul dektyd moet drie tot vier weke voor die normale dekseisoen begin. Die ideale situasie is dat 'n koei elke jaar 'n kalf grootmaak. Sien die diagram van die siklus onder. In 'n koeikudde raak sommige diere gouer dragtig as ander, maar die boer moet altyd 'n gemiddelde tussenkalfperiode van so naby aan 365 dae moontlik nastreef.
Voorbereiding van Koeie vir die Dekseisoen - Virbac
Die volgende areas verg die nodige aandag: 1. Voeding en Kondisie. Die kondisie van koeie in aanloop tot die dekseisoen is van kardinale belang om sukses gedurende die dekseisoen te verseker. Gedurende hierdie tyd (tussen kalwing en die dekseisoen) gebeur die volgende: Koeie verloor maklik een kondisepunt in hierdie tyd.
Natuurlike siklus versnel koeiproduksie - PressReader
2015年12月4日 · Verander die koei om by die omgewing te pas, en nie andersom nie. Die DIAGRAM regs bo is ’n perfekte illustrasie van hoe koeigrootte en melkproduksie binne jou omgewing moet inpas. Dit kom uit die USA Beef Improvement Federation Manual,
Vergelyking van die uitwendige struktuur van die spysverteringskanaal van n herkouer (koei en skaap) en n nieherkouer (hoender en vark) Daar is ongeveer 150 verskillende herkouer spesies. Herkouers sluit mak dierspesies soos beeste, bokke en skape in, sowel as wilde spesies soos wildsbokke, bu els en kameelperde. Hulle is almal hoefdiere.
1.1.2 Die onderstaande diagram verteenwoordig die estrussiklus van 'n koei. Identifiseer die tyd in die estrussiklus wanneer 'n koei dekking sal toelaat. 1.1.3 Dieregedrag verwys na enige aksie wat 'n dier sal uitvoer in reaksie op sy omgewing. Identifiseer 'n paar van die aksies wat as abnormale gedrag geïdentifiseer kan word.
Hoeveel mae het koeie? | Dierewêreld
2025年1月24日 · In gewone gesels-gesels sal jy waarskynlik mense hoor sê 'n koei het vier mae. Dit is egter nie presies waar nie.’n Koei se maag verskil beslis van dié van’n mens, maar hulle het nie eintlik vier nie. Koeie het net een maag, maar daardie maag het vier kompartemente. Kom ons kyk na die mae van koeie.
Dupliseer vooraf ’n prent van ’n koei, skaap, vark, bok en perd elkeen vyf keer. Voorbeelde wat u kan gebruik: Wys een prent van ’n koei vir die peuters en sê “koei”. (Beeste gaan te verwarrend wees as ons later by melk kom.) Die peuters herhaal die woord. Hoe maak ’n koei? (Moe!) Almal moe! en loop soos koeie op die mat.
NW Graad 5 Lewensiklusse - Lewensiklus van 'n plant
Wat gebeur wanneer die toestande vir die lewensiklus van 'n plant reg is ? Die saadjies ontwikkel in plantjies wat groei en volwasse plante word. Wat vorm volwasse plante? Blomme. In wat kan blomme verander nadat dit bestuif is? In vrugte met saadjies in. Wat kan met plante in enige tyd van die siklus gebeur? Dit kan doodgaan.
1) Hoeveel embrio’s sal my koei gee per spoeling? Hierdie vraag is onmoontlik om te antwoord. Ons rekord vir die meeste embrio’s van ‘n enkele spoeling was 65 graad 1’s van ‘n Bonsmara koei, maar ons het ook al baie koeie gespoel sonder om enige lewendige embrio’s te kry.
Hoe lank bly bul by koeie? - Landbou
2018年5月3日 · Die geskiedenis van hoeveel koeie en verse die bul by die eienaar gedek het en hoeveel kalwers aangekom het, kan vir jou ‘n aanduiding van sy vrugbaarheid gee. Die bul kan egter in die periode sedert die laaste paring met koeie onvrugbaar geraak het en daarom is dit belangrik om die bul vir vrugbaarheid te laat toets.