In terme van Artikel 118 van die Munisipale Stelselswet (32/2000) mag die Registrateur van Aktes nie die oordrag van onroerende eiendom registreer sonder 'n belasting-uitklaringsertifikaat wat ...
Henko het in die Life Midmed Hospitaal aan sy beserings beswyk, nadat hy in Steve Bikostraat van ’n bakkie afgeval het. Booysen het reeds skuldig gepleit op die klagte dat hy bestuur het sonder ...
n Organisasie sonder winsoogmerk wat boere in nood bystaan, sê hy het al baie meer gedoen as om boere tydens droogtes te help. “Ons het al heelwat boere bygestaan wie se plase afgebrand het,” vertel ...
Oosthuizen sê sy is dankbaar dis net sy en haar man, Jan, en hulle twee honde, Boela en Tessa, want dit sou “’n gemors” gewees het om vir meer mense water bymekaar te kry. “In hierdie hitte is dit ...
DIT blyk niks goed gaan by die Good-party aan nie. ’n Voormalige lid wat dié party once upon time home genoem het, sien nou rooi. Peter Plaatjies het aan Son gesê, die Good-party is “dood” nadat hy ...
‘n Manne-aand is natuurlik nie ‘n sukses sonder ‘n grapmaker nie en Nico Nel van Maak ‘n Las-faam het gaste laat skaterlag met sy stories. Genoeg verversings was op die tafels en ‘n ...
Stel jou voor om 'n finansiële portefeulje te bestuur waar elke millisekonde tel. 'n Vertraging van 'n split-sekonde kan 'n gemiste wins of 'n skielike verlies beteken. Vandag maak ondernemings in ...
Dié regulasies maak die aanjaag van diere langs openbare paaie of snelweë sodat dit ’n gevaar veroorsaak, of sonder die nodige rooi ligte of rooi vlae, ’n strafregtelike oortreding wat strafbaar is ...