My eerste kennismaking met die Suid-Afrikaanse skrywer, Gail Schimmel, het my aangenaam verras en my uitgeboul. Drie baie uiteenlopende verhale uit haar pen het my van die openingstonele af geboei.
Een van Suid-Afrika se bekendste liedjieskrywers, verantwoordelik vir van Demi Lee Moore, Kurt Darren en Bobby van Jaarsveld se gewildste treffers, is Saterdag oorlede. Facebook/ Skermgreep ...
Pres. Donald Trump se sterk woorde oor regeringsvergrype soos onteiening in Suid-Afrika en Amerika se onmiddellike opskorting van geldelike hulp van honderd miljoene rand aan die land, moet baie ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.