Andre Blaauw (41) is Vrydag in die Aranos-landdroshof in die Hardapstreek borgtog geweier nadat hy op klagte van veediefstal verskyn het. Die eienaar van die vee, Sarel Oberholzer, meen Blaauw se ...