Volgens die skool se woordvoerder, Elsabe de Mesquita, was dit omtrent ‘n besige middag en aand. Altesaam sewe skole het in Fochville aan die Siebies-byeenkoms deelgeneem en toeskouers van alle ...
Tuinliefhebbers het Saterdagoggend ‘n interessante en insiggewende praatjie by die Springs Garden Centre te Strubenvale geniet. Die alombekende tuinbou deskundige en radio- en ...
Nuusredaksie – Gholf-entoesiaste word uitgenooi om deel te neem aan die eerste jaarlikse Ace Charity-gholfdag, ’n opwindende geleentheid om fondse vir die African ...
Geniet puik geselskap, smaaklike disse, en ‘n veiling propvol uitstekende items. Hierdie jaar bring Laerskool Eureka vir jou die beste Beefmaster-vleis, eksklusiewe jaggeleenthede, en ‘n spesiale ...
Oor die oomblik toe hulle mekaar vir die eerste keer in lewende lywe ontmoet het, het Jules bygevoeg: “Ons het lekker gelag. Ons is albei besige mammas, maar ons geniet die snaakse situasie. Toe ek ...
Ek weet nie waarvandaan my volgende salaris gaan kom en hoe ek my huis se bond gaan betaal nie,” vertel ’n hartseer Manus. Die gemeenskap sal na verwagting Vrydag by die hoek van Symphony- en ...