Volgens die skool se woordvoerder, Elsabe de Mesquita, was dit omtrent ‘n besige middag en aand. Altesaam sewe skole het in Fochville aan die Siebies-byeenkoms deelgeneem en toeskouers van alle ...
Tuinliefhebbers het Saterdagoggend ‘n interessante en insiggewende praatjie by die Springs Garden Centre te Strubenvale geniet. Die alombekende tuinbou deskundige en radio- en ...
Geniet puik geselskap, smaaklike disse, en ‘n veiling propvol uitstekende items. Hierdie jaar bring Laerskool Eureka vir jou die beste Beefmaster-vleis, eksklusiewe jaggeleenthede, en ‘n spesiale ...